Portia Doubleday

Portia Doubleday
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Portia Ann Doubleday
Geboorte 22 Junie 1988 (1988-06-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Portia Doubleday (gebore 22 Junie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Youth in Revolt (2009), Her (2013), en Carrie (2013), en in die televisiereeks Mr. Robot (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search